
Geen kommer oor VSA inval in SA nie - Ramaphosa
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê hy is nie bekommerd oor 'n inval in Suid-Afrika nie. Dit volg op die VSA se militêre operasie in Venezuela, wat gelei het tot die arrestasie van Nicolás Maduro en sy vrou, Cilia Flores. Die optrede is gekritiseer as 'n ondermyning van 'n fundamentele beginsel van internasionale reg. Ramaphosa sê sulke eensydige optrede skep 'n gevaarlike presedent:

