
FIFA gevra om VSA te skors oor Venezuela
Loading player...
Sokker: Azapo vra die wêreldbeheerliggaam, FIFA, om Amerika te skors van alle bedrywighede, insluitend die aanbieding van vanjaar se Wêreldbekertoernooi, weens wat hy beskryf as Saterdag se onwettige, imperialistiese militêre aanvalle teen Venezuela. Azapo se voorsitter, Amukelani Ngobeni, sê Amerika moet uitgesluit word van alle FIFA-goedgekeurde geleenthede totdat sy militêre magte onttrek word en Venezuela se soewereiniteit herstel is:

