
Trump herhaal dat die VSA Groenland nodig het
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het weer voorgestel dat die VSA Groenland annekseer, selfs nadat Denemarke se leier hom gevra het om die dreigemente oor die eiland te stop. Trump het herhaaldelik die vooruitsig geopper dat die semi-outonome Deense gebied 'n geannekseerde deel van die VSA sal word, met verwysing na sy strategiese ligging vir verdedigingsdoeleindes en minerale rykdom. Trump het aan verslaggewers op Air Force One gesê dat Amerika Groenland nodig het, uit 'n nasionale veiligheidsoogpunt. Luister self.

