
Registreer gou vir Quinton Steele-Botes Atletiek Oefenkamp
Loading player...
Registrasie is tans aan die gang en duur tot 6-uur vir die Quinton Steele-Botes Atletiek Oefenkamp wat môre begin en Donderdag tot ‘n einde loop. Die oefenkamp fokus op vaardigheidsontwikkeling, tegniese opleiding en prestasieverbetering, onder leiding van ervare en gekwalifiseerde afrigters. Kosmos 94.1 Nuus het met Leonie van Rensburg van die reëlingskomitee gesels.

