
Drankverwante hospitaal-opnames wek kommer
Loading player...
Lede van die Rethink Your Drink-veldtog sê die toename in drankverwante opnames in hospitale tydens die feestyd is kommerwekkend. Kashifa Ancer van die veldtog sê dit het ernstige druk op die aantal beddens, personeel en kritieke sorg geplaas, en het ander pasiënte se sorg in die reeds oorbelaste stelsel vertraag. Sy sê terwyl feestelike handel winste verhoog, is daar elke jaar opsigtelike skade in noodafdelings

