
Trump dreig met optrede teen Colombia
Loading player...
President Donald Trump dreig met militêre optrede teen Colombia. Dit volg ná die naweek se grootskaalse aanval teen Venezuela en die inhegtenisneming van president Nicolás Maduro en sy vrou. Amerika het aanvalle uitgevoer op spesifieke vaartuie wat volgens berigte die afgelope vier maande dwelms oor die Karibiese Eilande en oostelike Stille Oseaan smokkel. Meer as 110 mense is in die aanvalle dood. Trump kritiseer Colombia se linksgesinde president Gustavo Petro:

