Paulette van der Merwe

Loading player...
Paulette is `n vrou wat leef in diepe afhanklikheid van die Here. Sy vertel van haar tyd in Zimbabwe, die krag van woorde, 12 jaar van hakkel. Sy is onbeskaamd eerlik oor haar pad met Hom.
30 Nov 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Santjie du Preez (Heruitsending)

`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan.
23 Aug 28 min

Katryn Loots (Heruitsending)

Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd.
16 Aug 40 min

Mart-Mari Kruger (heruitsending)

Mat-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, 'n miskraam en "Joy that comes in the morning and mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
31 May 35 min