Agriskoops - 5 Desember 2025

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy verduidelik hoe boere met hul spuitwerk kan baat by die gebruik van die produk en hoe dit in die praktyk werk.
5 Dec 2025 2AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 16 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tian Mulder van FRD Poultry Farming Equipment. Hy gesels oor hoe al hoe meer pluimvee- en veeboere kies om hul eie voer te vervaardig, eerder as om klaargemengde voer aan te koop, wat die grootste uitdagings is wat hulle dan teëkom, en hoe…
16 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 15 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van energiedienste by die maatskappy RenEnergy, Bertus Geldenhuys. Hy gesels oor sonkrag as deel van jou onderneming se beleggingsbesluite. Hy verduidelik waarom energie-infrastruktuur van die begin af deel van jou beleggingsbesluite behoort te wees en wat die risiko is om te…
15 Oct 1AM 6 min

Agriskoops - 14 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Francois Kruger van Inteligro. Hy gesels oor ʼn tamatievirus wat globaal voorkom. Alhoewel die virus nog nie in Suid-Afrika is nie, kan dit maklik hierheen versprei. Hy gee ʼn oorsig van die virus, waarvoor voere kan uitkyk en wat hulle kan doen…
14 Oct 1AM 6 min

Agriskoops - 13 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoops- en bemarkingsbestuurder by die maatskappy Algar, Charlotte Esterhuizen. Sy gesels oor hulle 2,7 m hommeltuig wa (Dronewa). Sy gee ‘n oorsig van die wa se werking en voordele. Vir meer inligting oor Algar se 2,7 m hommeltuigwa (Dronewa) kan boere hulle…
13 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 12 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Arno Moore van BISA (Bio-Insectaries SA) Hy gesels verder BISA se vlieg parasiete vir biologiese vliegbeheer. Hy verduidelik hoe die wespe self aanteel waar hulle vrygelaat word, hoe dit uiterste toestande soos koue winters oorleef en dat dit geen gevaar vir mense of…
12 Oct 1AM 5 min