Sarza of die Search and Rescue organisasie is die onbesonge held tydens 'n rampsituasie

Loading player...
Die nood-en-reddingsorganisasie Sarza, beter bekend as Search and Rescue, is een van daardie instellings wat stil-stil en met toewyding en professionaliteit lewens red. Isabel van Tonder gesels met Braam Korff, Voorsitter van die streek oor Sarza se doel.
1 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min