Slenkdalkoors het uitgebreek en dis 'n bedreiging vir mens en dier

Loading player...
Daar was 'n onlangse uitbreking van Slenkdalkoors en dis 'n veesiekte wat gevare vir mens en dier inhou. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
24 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min