John Melville gesels oor bloutong en Dawie Killian lewer die nuutste wolverslag

Loading player...
John Melville van OVK gesels oor bloutong en Dawie Killian, ook van OVK, lewer die nuutste wolverslag.
20 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min