Prof Charlie Reinhardt gesels oor probleem en indringerplante en die weerstand wat hulle opbou

Loading player...
In deel 3 van die gesprek oor probleem en indringerplante gesels Isabel van Tonder verder met Prof Charlie Reinhardt, oor die weerstand wat die plante teen onkruiddoders kan opbou.
10 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min