S01E16 Die Sfinks

Loading player...
Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag daar aankom...
7 Nov 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

MEERMIN - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

Diep in die water dartel sy rond. Half vis, half mens, maar eenhonderd persent betowerend. Ons reeks oor Kreatiewe Kreature skop af met dié legendariese waterwese.
30 Jan 5 min