Kus tot kruin 🌿 Midbrak Bewarea – Waar mense en natuur saam asemhaal 🌊 - 06 November 2025

Loading player...
Vandag ontdek Fred, Kus tot Kruin, hoe Midbrak Bewarea werk om ons streek se natuurlike skoonheid en balans te bewaar. Anthony Campher vertel meer oor die hart agter hierdie projek – waar dit geleΓ« is, hoekom dit belangrik is, en hoe hulle die toekoms van ons kusgebied help beskerm. πŸ’š
πŸ“» Luister Kus tot Kruin, elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO – 90.1 FM in Mosselbaai, Hartenbos, George & omliggende gebiede 104.1 FM Oudtshoorn, Langkloof & omliggende gebiede
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #MidbrakBewarea #BewaarOnsStreek #GardenRoute #InspirasieUitDieStreek
6 Nov 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min