Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

Loading player...
😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie!
In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel.
👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë
👉 Watter vitamiene help werklik
👉 En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan
Luister SFM Streek Radio – jou gesonde klank van die Tuinroete 🌿
📻 90.1 FM in Mosselbaai, George, Knysna
📻 104.1 FM in Oudtshoorn en omliggende gebiede
#SFMStreekRadio #Gesondheidsake #HartenbosApteek #GriepSeisoen #Tuinroete
5 Nov 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min