'Werk moet nie net genoeg wees nie, dit moet ook goed wees," sê Immanuel

Loading player...
Werkskepping in Namibië gaan nie net oor die hoeveelheid werksgeleenthede nie, maar ook oor die gehalte daarvan, sê arbeidsminister Wise Immanuel. Immanuel het Vrydag tydens ‘n bespreking oor die implementering van die Internasionale Arbeidsorganisasie se raamwerk vir die bepaling van die impak van werksgeleenthede in Windhoek, die volgende gesê:
1 Nov 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vance op pad na Islamabad vir onderhandelinge

Amerika se visepresident JD Vance is op pad na Islamabad in Pakistan om verdere onderhandelings met Iran te lei. Intussen is die herrie los oor presies watter tienpunt-plan president Donald Trump gesê het is werkbaar want Iran het die maksimum gevra en die Withuis maak ommekeer. Maar Iran is ook…
9 Apr 1AM 1 min

SA soek regverdige en billike wêreldorde

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se uitkyk op internasionale betrekkinge is gegrond op die waardes van sy Grondwet, insluitend menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Hy het die hooftoespraak gelewer tydens die geloofsbriewe-seremonie by die Sefako Makgatho Presidensiële Gastehuis in Pretoria. Ramaphosa het gesê as 'n nasie wat uit 'n pynlike verlede…
9 Apr 1AM 1 min

Namibiese beginonderneming blink uit

Amperra Charging Company, 'n Namibiese elektriese voertuig-beginonderneming, is gekies as een van die 10 Afrika-beginondernemings vir die 2026 Qualcomm Make in Africa Startup Mentorship Program. Hierdie keuse is gemaak uit 'n poel van meer as 1 200 aansoeke van 45 Afrika-lande, ontwerp om vroeëfase Afrika-beginondernemings te ondersteun wat fokus op…
9 Apr 1AM 1 min

Muller gesels oor Liga 2-wedstryde

Wedstryde van die laaste jaar van die drie-jaar Krieket Wêreldbeker Liga Twee is tans aan die gang by die FNB nasionale krieketgronde in Windhoek. Oman het Skotland Woensdag met 12 lopies geklop, terwyl Namibië môre-oggend om half-tien teen Oman te staan kom. Van die wedstryde was deur reën ontwrig maar…
9 Apr 1AM 1 min

Reaksie op hersiening van volksmoord-ooreenkoms

Die president het in haar staatsrede gesê dat die regering en Duitsland se gesamentlike verklaring oor die Ovaherero- en Nama-volksmoord hersien is en in die parlement ter tafel gelê sal word voor ondertekening. Die betrokke gemeenskappe kla al lank dat hulle nie geken is in die gesprekke nie, en sê…
9 Apr 12AM 1 min