Agterstand van 41 000 ballistiese toetse 'n nasionale krisis in SA

Loading player...
Action Society sê die krisis by die polisie se ballistiese afdeling bevestig die dringende behoefte dat Suid-Afrika se forensiese dienste gedesentraliseer word. Daar is hierdie week by die Madlanga-kommissie onthul dat meer as 41 000 misdaadsake by die afdeling agterstallig is weens personeeltekorte en vertragings. Action Society-woordvoerder Juanita du Preez sê die agterstand is ʼn nasionale krisis, maar ook ʼn simptoom van iets veel erger:
31 Oct 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DA eis optrede met Gauteng-regeringsgeboue

Die DA in Gauteng sê dit is byna 'n jaar nadat Premier Panyaza Lesufi 'n ondersoek na 41 verlate regeringsgeboue en 11 gehuurde eiendomme begin het, maar inwoners weet steeds nie hoeveel aan sekuriteit bestee word nie. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê die party het onthul dat 34-miljoen Suid-Afrikaanse…
9 Apr 3AM 1 min

Hegseth sê Iran het gesmeek vir skietstilstand

Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, beweer Iran het gesmeek vir die skietstilstandooreenkoms en sê Operasie Epic Fury was ʼn geskiedkundige en oorweldigende sukses op die slagveld. Amerika en Iran het op ʼn skietstilstand van twee weke ooreengekom wat die heropening van die Straat van Hormuz insluit. Hegseth sê…
9 Apr 3AM 1 min

Omgewing sal stortingsterrein oordra na Walvis

Die omgewingsuitdagings by die Walvisbaai-stortingsterrein het kritieke vlakke bereik. Ten spyte daarvan dat die Walvisbaai-munisipaliteit die stortingsterrein moet beheer neem niemand verantwoordelikheid vir die herhaalde brand van buitebande nie. Om dinge te vererger is die terrein in die Dorob Nasionale Park geleë. Die omgewingsministerie het, na herhaalde media-druk, sy ernstige…
9 Apr 2AM 1 min

Wes-Kaapse boere ontvang voerbystand

Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het 22 miljoen Suid-Afrikaanse rand se steun met voer goedgekeur vir veeboere wat geraak word deur langdurige droë weidingstoestande. Boere word aangemoedig om aansoek te doen vir die steun en volhoubare weidingspraktyke voort te sit as deel van langtermyn-klimaatveerkragtigheidsbeplanning. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling…
9 Apr 2AM 1 min

Vance op pad na Islamabad vir onderhandelinge

Amerika se visepresident JD Vance is op pad na Islamabad in Pakistan om verdere onderhandelings met Iran te lei. Intussen is die herrie los oor presies watter tienpunt-plan president Donald Trump gesê het is werkbaar want Iran het die maksimum gevra en die Withuis maak ommekeer. Maar Iran is ook…
9 Apr 1AM 1 min