LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

Loading player...
πŸͺ‚πŸ’₯LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! πŸš—πŸ’¨
πŸͺ‚ Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer:
Die SFM span is Saterdag 1 November van 09:00 – 12:00 regstreeks by Laerskool George Suid vir die kleurvolste fees op die Tuinroete – die LoerieFees 2025! πŸͺ‚πŸ’₯
Kom geniet: πŸͺ‚ Veerlose vlerke 🎨 Colour Run 🎯 Boogskiet ⚽ Touch Rugby & Ouer-Netbal 🎑 Stalletjies & Springkastele 🐢 Hondeskou en nog vele meer:
πŸ“ Laerskool George Suid
πŸ—“οΈ 31 Oktober & 1 November
🎧 Luister op SFM Streek RADIO – Jou gemeenskapsklank!
#LoerieFees2025 #SFMStreekRadio #WenNMotor #Gemeenskap #GeorgeSuid #BuiteUitsending #FeesPret #Tuinroete
27 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min