Mike Bolhuis gesels oor die onwettige praktyk van ontbossing en afkap van bome

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker met meer as 35 jaar ondervinding in misdaadondersoeke, maar ook baie bekend vir sy liefde vir die natuur en diere, oor die onwettige praktyk van bome afkap en ontbossing.
27 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min