Suzanne Crozier smul mos

Loading player...
Suzanne Crozier is Vrouekeur-koskrywer & -stilis, Galliova “Opkomende Koskrywer van die Jaar” 2017, TV-sjef, kosliefhebber, wynliefhebber en reisiger.
Sy is ook die begaafde Shef wat elke Dinsdag vir ons die heerlike Suid Afrikaanse resepte gee, en ons wil haar daarom graag van naderby leer ken.
14 Oct 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Fokus op wat jy het

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “dankbaarheid vir dit wat jy het.”
11 Nov 9AM 4 min

Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Beheer die verlede jou toekoms?” uit Johannes 8:38.
12 Nov 9AM 4 min

Gateway News 12 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
12 Nov 10AM 5 min

Janlu Kuyler: God se eer in Hand 8

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Here se eer in en deur gewone mense se lewens.
13 Nov 10AM 5 min