Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die groot gebod”
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding en Oorwinning” na aanleiding van Jehosafat se stryd.
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Alles wat jy is en het is Syne” uit Lukas 18
Johann Els gesels met Ps. Henri Wilson van Word and Spirit gemeente, oor ‘n stuk wat hy op FB geplaas het met die naam Die Pastoor. Ons wil gesels oor die uitdagings en vreugdes van Pastoor wees…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.