Kommersiële Fokus - Smile Property 6Oktober

Loading player...
Dries, die Stigter van Smile Property en Zee, hul Hoof van Verkope en Ontwikkeling, het op Mid-Oggend met Sarina kom gesels oor 'n loopbaan in die Eiendomsmark. 
6 Oct 2025 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Generasie-welvaart  18 Maart 2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV.
17 Mar 6 min

Kommersiële Fokus - 4 November

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog.
4 Nov 2025 10 min