Grensboere verkies tegnologie bo diensbare grenspaaie

Loading player...
Johan Gunter gesels met Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou oor die feit dat boere verkies dat tegnologie soos selfoonsein, kameras en hommeltuie meer nodig is as die herstel van dienspaaie langs die grens.
5 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min