Liezel Theron

Loading player...
Hierdie is `n getuienis wat jy nie wil mis nie. The Lord makes Beauty out of Ashes. Liezel se ouers se egskeiding was `n groot trauma in haar lewe wat gelei het tot baie verkeerde keuses in haar lewe, alternatiewe leefstyl, rook , drank. BUT GOD. Die Here het haar kom vrymaak en nuwe lewe gegee. Intussen was sy gediagnoseer met Lyme Disease, en sy vertel ook van die pad wat die Here nou met haar stap.
21 Sep 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 3)

In die episode gesels oom Dirk oor sy besigheid met louvre afdakke, die besoek aan die VSA en nuwe besigheidsidees. Maar `n diep geestelike ervaring laat hom anders kyk na besigheid en hoekom hy dit doen.
21 Jun 31 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 2)

In hierdie episode gesels Oom Dirk oor sy hoender boerdery, en hoe hy alles verloor het. Hoe om bitterheid te hanteer en te oorkom, en hoe om weer op te staan en voort te gaan. Alles, alles net die HERE se genade, aan HOM die Eer.
14 Jun 42 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 1)

80 jarige Oom Dirk kom deel sy getuienis rondom sy jarelange stryd met ...., BUT GOD - tog deur die Here se genade alleen, werk hy vandag nog steeds as `n suksesvolle besigheidsman en entrepeneur.
7 Jun 44 min

Erich Schoeman - Trauma

Vandag gesels Erich met ons oor Trauma. Wat is dit , wat is mense se verskillende reaksies daarop, en hoe kan ons hulp kry.
24 May 34 min

Erich Schoeman - Grense

In hierdie episode praat Erich met ons oor `n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is die verskil tussen vergifnis en vertroue.
17 May 37 min