Naas Botes verbonde aan die Veediefstaleenheid in die Vrystaat gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Naas Botes verbonde aan die Veediefstaleenheid in die Vrystaat oor die Agri Facial Recognition stelsel om naspeurbaarheid van vee te verbeter.
30 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min