Rom 1:20 - God openbaar in die Dikkop en die Garnaal

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag kyk ons Marinebioloog Mariette wheeler na die simbiotiese verhouding tussen die Garnaal en die Dikkopvissie.
23 Sep 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Hou net aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46.
5 Nov 12AM 5 min