PD Cilliers van die RPO Vrystaat Dieregesondheidsforum gesels oor Bek-en-klouseer

Loading player...
Johan Gunter gesels met PD Cilliers, Voorsitter van RPO Vrystaat Dieregesondheidsforum oor die funksie van RMIS en DBV in die gevalle van Bek-en-klouseer en ook wou hy by PD hoor of daar al enige oplossings is om die siekte te beheer.
16 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min