
Wêreldwys | China se militêre magsvertoon teen die Weste | Ep. 62
Loading player...
Die boodskap was tweevoudig. Aan die Weste dat die Stille Oseaan nie meer slegs ʼn Amerikaanse invloedsfeer is nie en aan Asiatiese lande dat China nie uitgedaag moet word nie.
Chapters
- 00:00 China posisioneer teenoor die VSA
- 06:03 Die Sjanghai konferensie en die globale suide
- 16:29 Chinese magsvertoon by die militêre parade
- 25:11 Spanning tussen die establishment en gewone mense in Europa

