Die Noord-Kaap Jongboer van die Jaar, Stephan Becker gesels oor sy verkiesing.

Loading player...
Die Noord-Kaap Jongboer van die Jaar, Stephan Becker van die plaas Smalhoek gesels met Isabel van Tonder oor sy verkiesing.
24 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min