Radiokansel Skattejag Woordkamp @ Buffelspoort 10 - 12 Okt

Loading player...
Dit is tyd vir die Radiokansel Skattejag Woordkamp 10 - 12 Okt by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord. Ons gesels met Yolande Loots en Izelle Loots, twee van Janine van Niekerk se mede aanbieders oor die fokus van ‘n kamp wat die Woord as ‘n skat die hele naweek vier.
20 Aug 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Our listeners share their testimonies
3 Jul 1AM 12 min

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min