Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos 19 Augustus

Loading player...
Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos, het op die Lunch Punch met Francois kom gesels, oor wat beleggers kan doen - gegewe al die vooruitskatting en onsekerhede in die markte.
19 Aug 2025 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Generasie-welvaart  18 Maart 2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV.
17 Mar 6 min

Kommersiële Fokus - 4 November

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog.
4 Nov 2025 10 min