Marian van der Westhuizen gesels oor die komende Noord-Kaap kongres.

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Marian van der Westhuizen, finansiele beampte van Agri Noord-Kaap oor die komende kongres.
18 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min