Wat om te doen as ’n geliefde vermis raak – wenke van Mike Bolhuis

Loading player...
Ons hoor al hoe meer in die nuus van mense wat 'wegraak' 😟. Wat staan 'n mens eerste te doen as 'n geliefde vermis raak en 'n belangrike toep om af te laai.❓
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld βš–οΈ, ekonomiese πŸ’° en kubermisdade πŸ’», gee insig op Kosmos 94.1 πŸ“» tussen 11:00 en 12:00 ⏰.
13 Aug 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero Strauss gesels met Anthony Boucher

Elmero Strauss gesels met Anthony Boucher, hoof van die kuber misdaad eenheid in SA πŸ‡ΏπŸ‡¦ onder leiding van Mike Bolhuis, oor hoe jy jou self moet beveilig en jou elektroniese toestelle moet gebruik in publieke plekke.
3 Dec 7AM 7 min

Ontdek A.Vogel Molkosan: Die Perfekte Gesondheidsmaat tydens die Fees Seisoen

Anette Rheeder en Jean-Louis Knouwds gesels oor A.Vogel Molkosan en waarom hierdie unieke produk uitstaande is gedurende die fees seisoen. A.Vogel Molkosan is slegs beskikbaar in vloeistofvorm – kies tussen 200ml of 500ml bottels, oorspronklik of bessie gegeur. Vind A.Vogel Molkosan by jou naaste apteek en stuur enige gesondheidsnavrae na…
3 Dec 4AM 8 min

Jean-Louis Knouwds gesels met Estie Schreiber oor emosionele gesondheid

Jean-Louis Knouwds sit saam met Estie Schreiber om die belangrikheid van emosionele gesondheid te verken. Wanneer ons emosioneel uit balans is, beΓ―nvloed dit ons fisiese welsyn - die twee loop hand aan hand. Estie verduidelik hoe Irma’s, met ses unieke produkte, mense help om deur die slaggate, druk, seer en…
26 Nov 3AM 11 min

Gesondheidsgesprek: Jou Lever in Fokus

Jean-Louis Knouwds gesels met Estie Schreiber oor jou lewer en hoe jy dit gesond kan hou. Die gesprek fokus op A Vogel Boldocynara en sy voordele. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur β€˜n e-pos aan info@sanatural.co.za
19 Nov 3AM 11 min