Huweliksfokus: Doodloopstraat

Loading player...
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Doodloopstraat”
13 Aug 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Moenie die Here beroof nie

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God beroof nie” uit Maleagi natuurlik.
12 Mar 11AM 5 min

Kalaharistories: Want Hy het so gesê

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want Hy het so gesê uit Deut 13:4 en…
12 Mar 11AM 6 min

Elza Meyer nooi Esters wêreldwyd tot aksie

Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om hierdie regverdige beweging van Esters en Mordegais te mobiliseer.
10 Mar 10AM 14 min