Rom 1:20 - God openbaar in die Walvishaai

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons marinebioloog, Mariette Wheeler na die Walvishaai, en wat die Here omtrend Homself in hierdie “gentle Giant” van die see openbaar het.
29 Jul 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Hou net aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46.
5 Nov 12AM 5 min