Skaapbestuur: Aankoop van ramme

Loading player...
In ons weeklikse skaapbestuurpraatjie gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor ramme en waarna mens moet kyk as dit by aankope kom.
18 Jul 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min