BKS Vrystaat: VL se Isabel Kruger

Loading player...
Die departement van landbou het ’n nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger van Vrystaat Landbou.
15 Jul 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min