Skaapbestuur: kraalvoorbereiding vir ramaankope

Loading player...
In vandag se skaapbestuurinsetsel gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor die voorbereiding van skaapkrale voordat ramme aangekoop word...
11 Jul 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min