Bizskoops - 03 Julie 2025

Loading player...
Op die program vandag...
# Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging
# Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers
# In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump se belasting- en bestedingswetsontwerp is nouliks in die Amerikaanse Senaat aangeneem
# In beleggingsnuus… Die aandeelprys van die beleggingsmaatskappy Reinet Investments het aansienlik gestyg
En ons gesels met Chris Hatting van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere Suid-Afrika se Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleid
4 Jul 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 19 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Rentekoersverlagings lyk dag vir dag minder waarskynlik, en die jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie tot drie persent gedaal. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die domino-impak van die huidige Midde-Oosterse konflik, verder as net die energiekrisisse. Professor Waldo Krugell gesels oor die dreigende…
19 Mar 9 min

Bizskoops - 12 Maart 2026

In hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaners staar hoër elektrisiteitspryse in die komende maande in die gesig en die ekonomie het effens onder voorspellings gegroei. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding bespreek die impak van stygende oliekoste op die ekonomie. Professor Waldo Krugell gesels oor BBP-syfers en die dryfvere van…
12 Mar 11 min

Bizskoops - 5 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Midde-Oosterse spanning verhoog Brent-ru-oliepryse en verswak die rand, wat SA-koersverlagings bedreig. Die JSE bereik rekordwinste! Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die positiewe begroting van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Professor Waldo Krugell ontleed die gevolge van die konflik tussen die VSA,…
5 Mar 10 min

Bizskoops - 26 Februarie 2026

Op hierdie week se Bizskoops ontleed ons die begrotingstoespraak van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Suid-Afrika is op 'n fiskale keerpunt ná staatskaping, met skuldstabilisering, infrastruktuurontwikkeling en doeltreffende winste wat resultate toon. Die ekonoom, professor Waldo Krugell, deel sy mening oor minister Godongwana se begroting. Die hoof kommersiële beampte…
25 Feb 10 min

Bizskoops - 19 Februarie 2026

In hierdie week se Bizskoops, ontleed die uitvoerende direkteur van die Sentrum vir Risiko-ontleding Chris Hattingh verlede week se staatsrede. Januarie se Verbruikersprysindeks het tot 3.5% per jaar gedaal (van 3.6%), met behuising, voedsel en finansiële dienste as sleuteldrywers. Die ekonoom professor Waldo Krugell ontleed die rentekoste van openbare skuld…
19 Feb 8 min