Francois Boyce lag die lewe plat

Loading player...
Janine van Niekerk skerts met Francois Boyce oor lighartige en ernstige dinge tot by sy "cover" van Leon Ferreira se "Asemrowend".
10 Jul 2025 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Susan Lombaard - Genade in die vashou aan Hom

"Julle dogter lewe." Vier woorde. Na ure van gebed en onsekerheid. 'n Storie oor engele in uniforms, vroegoggend-genade, en die God wat nie slaap nie. Susan Lombaard van Maroela Media deel die getuienis met Janine van Niekerk.
15 Apr 2AM 20 min

Tania Strauss skryf en sing Jessie

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
16 Apr 2AM 19 min

Nico van der Merwe from Eduplex

Janine van Niekerk speaks to Nico van der Merwe, founder not only of the Ear Institute but also of Eduplex, a Christian private school in Queenswood, Pretoria. Nico is an international Christian speaker and the author of several books, including What Does God Know About Business and VISION – Dare…
15 Apr 2AM 6 min

Lynette Beer - Bewaak jou hart

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Bewaak jou hart” uit Spreuke 4:23
16 Apr 1AM 4 min