Charl Saunderson deel vandeesweek lewenswysheid oor elke mens se wortelstelsel en hoe elkeen gegrond is. Ook die belangrikheid daarvan om jouself met mense te omring wat positiewe kunsmis op jou lewenspad strooi.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die belangrikheid daarvan om sterk en swak punte, in jou en jou boerdery, te identifiseer.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die deeglike seleksie van ooie wat teelmateriaal is, en ander ooie wat nie vir teeldoeleindes gebruik word nie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.