Mike Bolhuis gesels oor aanlyn bedrog

Loading player...
Daar word herhaaldelik gewaarsku oor aanlyn bedrog maar steeds val mense vir allerhande mooi storietjies. Hoekom word ons so maklik gemanupileer om besonderhede te verskaf aan vreemde mense?
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
19 Jun 2025 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Maak Spore met Deon Vermeulen - Die Kuns van Koffie-Rooster

Elmero Strauss gesels met Deon Vermeulen oor sy passie vir koffie en die unieke kuns van koffie-rooster. Ontdek ’n wêreld van geur, vakmanskap en stories waar elke roosterproses sy eie karakter dra. Luister hoe passie en toewyding spore in ’n mens se lewe kan los. Maak Spore is moontlik gemaak…
13 May 1AM 6 min

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 11 Mei 2026

JP Nel gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
12 May 3AM 7 min

Eksklusiewe Gesprek oor die Nuwe Oryx 300 Motorfiets

JP Nel gesels met Torben Baier, Besturende Direkteur van Baierkraft Motors Germany, in ’n eksklusiewe onderhoud oor die opwindende nuwe Oryx 300 motorfiets wat binnekort in Namibia gebou gaan word. Hulle bespreek die visie agter die projek, die ontwikkeling van die motorfiets en wat dit vir die Namibiese mark beteken.
9 May 6AM 6 min

Die Wetenskap agter Bio-Strath en Breingesondheid

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath. Hierdie week fokus hulle spesifiek op die wetenskaplike studies wat gedoen is oor die invloed van Bio-Strath op die brein - van kinders tot bejaardes. Bio-Strath is beskikbaar as stroop en tablette by enige apteek. Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ’n…
7 May 2AM 11 min

Neon Night Run: Hardloop vir Bewusmaking van Neurodiversiteit

Jean-Louis gesels met Sumarie Calitz, skoolhoof van Integrate Learning Solutions, oor die Neon Night Run – ’n inspirerende bewusmakingsinisiatief vir neurodiversiteit. Die gesprek fokus op die belangrikheid daarvan om die breë gemeenskap meer bewus te maak van neurodiversiteit in al sy vorme, sodat kinders en hul families beter verstaan en…
30 Apr 3AM 6 min