Hannes Roodt, die energieke entrepreneur uit Benoni gesels oor sy avontuur op Die Brug

Loading player...
Hannes het sy strategie gebruik, sy leierskap en sy passie om te bewys dat jy kan oorbrug, selfs die grootste klowe – en dat ware moed en afwagting altyd beloon word.
Hoor meer oor sy doelwitte, uitdagings, en sy perspektief op om by die prys van R1 miljoen uit te kom – en hoe sy selfvertroue en lewensvisie hom deur die tydende wêreld van Die Brug gelei het. Beleef al die drama van Die brug, Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
18 Jun 2025 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Beloofde Land? ’n Dokumentêre reis deur Suid-Afrikaanse drome en vrese

In ses aflewerings reis Rian van Heerden deur Suid-Afrika en die Verenigde State om te sien of Amerika steeds die beloofde land is of net ’n volgende hoofstuk in Suid-Afrikaners se soeke na veiligheid en stabiliteit. Beloofde Land begin op 7 Januarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en sal…
14 Jan 12PM 7 min

Op pad met my potjie: Joalette se reis deur Namibië

Na ’n geurige eerste seisoen neem Joalette De Villiers ons weer op ’n avontuur deur Namibië. Sy sien nuwe mense, nuwe potjies en nuwe geure. Saam ontdek ons kennis, avontuur en passie. Vanaf Vrydag 28 November, 18:30, kykNET, kanaal 144.
26 Nov 2025 12PM 6 min