Letsie van der Bank se Radiokansel Damesoggend kuier

Loading player...
Wynand Rossouw gesels met Letsie van der Bank oor die komende Radiokansel Damesoggend, wat elke jaar so 'n hoogtepunt op die kalender is.
17 Jun 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Hou net aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46.
5 Nov 12AM 5 min