Wouter vd Merwe oor die Mannekonferensie

Loading player...
Wynand gesels met Pastoor Wouter vd Merwe oor die opkomende na week se Manne Konferensie by Lewende Woord Centurion met Sprekers Dr Ernrich Basson , Stass , Johan Steyn en Wouter vd Merwe - 20 tot 21 Junie 2025 Tel 012 654 3600
17 Jun 2025 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Toktokkie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk natuurkundige Corne Potgieter die liefdestokkie van die Toktokkie, onder andere, om…
20 Jan 12AM 7 min

Jaco Strydom - Jesus in jou

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Jesus in jou.”
20 Jan 12AM 1 min

Dr Chuck Day - God fights for His people

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 2 Chronicles 20, about how God fights for His people.
19 Jan 12AM 4 min

Godsightings

A Godsightings is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life this past week.
16 Jan 12AM 20 min

Andie Steele Smith - Life to the full

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Life to the full” from John 10:10, 12 and Matthew 17:20
16 Jan 12AM 4 min