Wêreldwys | Immigrasie, ingrypings en internasionale onsekerheid | Ep. 50

Loading player...
Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir ontledings van die 10 grootste internasionale gebeurtenisse van die afgelope week. Die wêreld blyk op vele vlakke onrustig te wees – luister na Jaco Kleynhans se uiteensitting van die belangrikste onderhandelinge, onluste, verkiesings en vooruitsigte.
Chapters
  • 00:00 Besige nuusweek
  • 01:03 Nederlandse koalisieregering
  • 04:14 Onluste in LA
  • 08:45 Navo in Den Haag
  • 11:24 Rusland vs. Oekraïne
  • 14:00 Spanning in die Midde-ooste
  • 16:39 Konflik in Gaza duur voort
  • 19:00 Onderhandelinge met China
  • 21:37 Globale ekonomiese groei
  • 23:03 G7-beraad in Kanada
  • 26:52 Suid-Koreaanse presidentsverkiesing
12 Jun 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul…
29 May 31 min