Stroperreasies staan oor na haelskade

Loading player...
Die legendariese stroperresies wat Vrydag op die Du Preez Landgoed by Grootpan in Noordwes sou plaasvind, moes verlede maand uitgestel word nadat ‘n haelstorm groot skade aan die mielielande waar die resies sou plaasvind aangerig het. Elzette Boucher-Kruger gesels met Waldo du Preez om te hoor wat die nuwe planne is…
4 Jun 2025 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min