Inklusiewe Gemeenskap: Hoe die NG Kerk De La Bat-Bellville Dowe Lede Bemoedig - met Ds Jan Oberholzer

Loading player...
In hierdie insiggewende episode gesels ons met Ds Jan Oberholzer van die NG Kerk De La Bat-Bellville - 'n unieke gemeente wat al 49 jaar hoop bied aan dowe en doofblinde gelowiges. En op die 7de Junie is daar 'n bizaar - maar dit is meer as net pannekoek - dis 'n lewensbelangrike sosiale geleentheid vir dowe gemeenskappe.
4 Jun 2025 English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Keanu Harker - From Church to World Stage: Performer & Multi-Instrumental Talent

Join us on this week’s episode we chat with Keanu Harker, one of South Africa’s most dynamic young performers. Keanu shares his journey as a full-time musician, multi-instrumentalist, and performer. Discover how his musical roots in church and a musical family shaped his career. Keanu also talks about upcoming gigs,…
20 Mar 10 min