RPO bekommerd oor Karan BEK-uitbreking

Loading player...
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met kommer gereageer op die nuus dat daar ’n bevestigde geval van bek-en-klouseer (BEK) by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg is. Volgens Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die RPO, het Karan Beef intussen besluit om die aankoop van nuwe diere na hul hooffasiliteit tydelik te staak. “Hierdie nuus het verreikende implikasies, veral aangesien Karan Beef die grootste enkele koper van speenkalwers in Suid-Afrika is, met ’n geskatte maandelikse aankoop van 40 000 tot 50 000 kalwers.”
3 Jun 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min