UDBR 31 Mei - Wat is die beste bellegingsmotors, die "nuwe" Defender en ons gesels met Henk Lategan

Loading player...
In die episode van Uit Die Boonste Ratte gesels Jacques oor...

- Ons Weelee die 2020 FIAT 500 900T TWINAIR
- Die Defender word opgradeer
- Henk Lategan gesels oor Dakar en SA Rally Raid
- Wat is die motor wat nog die beste belleging was?
2 Jun 2025 English South Africa Careers

Other recent episodes

Uit Die Boonste Ratte 14 Maart 2026

In die week se episode Weelee Jacques 'n Hyundai H1, hy gesels met Derick Crous oor die nuwe reeks Uit Die Moddergat en kyk na die nuwe Volvo ES90.
17 Mar 10 min